
Vandag het die heel eerste Raslouw InterSkaak toernooi vir Senior Primêre spelers plaasgevind en dit was ‘n heerlike middag! Spelers was hoofsaaklik uit drie skole afkomstig: Laerskool Raslouw, Centurion Christelike Laerskool en Laerskool Swartkops. Die kompetisie was straf en die druk was Lees meer…