
Die Winter is verby! En watter heerlike Lentedag was dit nou by Laerskool Raslouw op Vrydag, 1 September. Oorspronklike hoede en kleurvolle uitrustings het bygedra tot ‘n atmosfeer van feesviering. Die leerlinge het hul skeppings vertoon op die maat van Lees meer…