
Uiteindelik het die dag van lente vir die Ratels aangebreek… Almal dink, gesels en werk reeds die hele week aan die spesiale lentehoed wat elke kind self moes maak om die Lentebeeld oorspronklik uit te beeld. So kan elkeen van Lees meer…
Centurion se nuwe ervaring in onderwys!
Uiteindelik het die dag van lente vir die Ratels aangebreek… Almal dink, gesels en werk reeds die hele week aan die spesiale lentehoed wat elke kind self moes maak om die Lentebeeld oorspronklik uit te beeld. So kan elkeen van Lees meer…
Ek is nog besig om heel rustig vir die graad 8-Biologieklas te verduidelik hoe gaswisseling in plante se blare werk toe een skree: “Wat maak die skaap hier?” Wel, dit was die einde van die les want almal storm na Lees meer…
Ons het laasweek die gewerskaf begin sien: Eers is die ou draadheining in die aflaaizone verwyder en toe word gate gegrawe. Later is pale geplant en toe begin die sweisery. Nou is dit amper klaar en ons aflaaizone is nou Lees meer…