Skip to content
  • 060 998 3083
  • navrae@raslouwskool.co.za

Kyk nou: IGCSE? AS Level? Wat beteken dit tog als?

Raslouw Onderwys

Centurion se nuwe ervaring in onderwys!

  • Die skool
    • Ekstra by ons skool
    • Skooltariewe
    • Skooldrag
    • Ons skoollied
    • Grondslag en Beginsels
  • Skolenuus
    • Ons skole in die nuus!
  • Ons gemeenskap
  • Kommunikasie
    • Google Classroom
      • Die To Do-lys, almal se vriend op Classroom!
      • Vandag se huiswerk
        • Graad 1
        • Graad 2
        • Graad 3
        • Graad 4
        • Graad 5
        • Graad 6
        • Graad 7
    • Karri – die maklike manier om geld na die skool te stuur!
  • Kontak ons!

Kategorie: Leierskap

Grendeltyd – Hoërskool en Laerskool Raslouw het nie tot stilstand gekom nie!

2020-04-022020-04-02 admin

15 Maart 2020. Die nuus is oral, pres. Cyril Ramaphosa wil die land toespreek. Die afgespreekte tyd kom en gaan maar uiteindelik is hy op die lug: Suid-Afrika se skole moet sluit! Dit gee nogal ń geskarrel af, toetsreekse is Lees meer…

#RatelAkademie, #Ratelpret, Leierskap, Skoolprogram

Laerskool Raslouw se leiers vir 2020 is…

2019-11-142019-11-14 admin

Baie geluk aan ons leiersgroep van 2020! Na Jani Schaap, hoofleier vir 2019, se besielende afskeidtoespraak beteken hierdie eer sommer nog baie meer. Die verantwoordelikheid is groot, die eer is lekker, die werk wag om gedoen te word… Nou ja, Lees meer…

Leierskap

Laerskool Raslouw se nuwe leerlingraad vir 2019

2018-11-19 admin

Verlede week is Laerskool Raslouw se nuwe leerlingraad tydens ons prysuitdeling aangewys. Vooraf was almal baie opgewonde maar op die ou end moes ń besluit geneem word. Baie geluk aan elkeen, ons is besonder trots op julle. Ons weet ook Lees meer…

Leierskap

Hier is hulle: Laerskool Raslouw se leerlingraad vir 2018!

2017-11-16 admin

Almal wonder al vir weke, stemme is uitgebring en die koors het hoog geloop! Uiteindelik, die name van Laerskool Raslouw se leerlingraad vir 2018 is bekend! Op die foto hierbo is dit (vlnr): Jani Schaap, Anais Lourens, Dawid Lewis, Christiaan Lees meer…

Leierskap

Jongste nuus!

  • 10 jaar lank ń Ratel – en nog nie uit nie!
  • ń Rustige dag by Laerskool Raslouw
  • Grendeltyd – Hoërskool en Laerskool Raslouw het nie tot stilstand gekom nie!
  • RatelTaai Kattemaai – Laerskool Raslouw se eie koerant!
  • Laerskool Raslouw se leiers vir 2020 is…

Volg ons op Facebook!

Volg ons op Facebook!

Raslouw Onderwys bedryf drie skole:

  • Raslouw Pre-Primêr
  • Laerskool Raslouw
  • Hoërskool Raslouw

COVID-19

Meer inligting oor die COVID-19-epidemie is beskikbaar by https://sacoronavirus.co.za/ – hou jouself veilig!

Kopiereg word voorbehou
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes