Die skool begin weer…

Ja, so kom alle goeie dinge tot ‘n einde – die vakansie staan einde se kant toe… Onthou: Ons begin eers 25 Julie 2017, nie 24 Julie 2017 soos die ander skole nie!

Geniet die laaste daggie van laat slaap! En as jy regtig nie weet wat om met jou kind te doen nie, juf Ellie en haar span vat hulle vir ysskaats by Forest Hill Mall. Lees gerus wees die omsendbrief in die verband, die inskryfvorm is ook daar!