Ons leerlinge was ysters by die Centurion Kunstefees!

Lara Aucamp, een van ons graad 1’s, het sommer ‘n baie spoggerige A++ by die onlangse Centurion Kunstefees behaal. Baie geluk Lara!

Ons laerskool se leerlinge was sommer baie oulik by hierdie jaar se weergawe van die Centurion Kunstefees, hulle prestasies was sommer baie oulik!

In die Junior Primêre afdeling is een A++ en sewe A-simbole behaal terwyl die Senior Primêre afdeling drie A+ en sewe A-simbole behaal het. Ons is sommer baie trots op die klomp kinders! Ons hoërskool se studente het net so goed presteer, kliek hier om meer te lees van hulle prestasies!

Hier is die volledige uitslae (slegs die wat A of beter behaal het word genoem):

Junior Primêr

Graad 1
Lara Aucamp A++
Reinhart Bruwer A
Ian Rautenbach A

Graad 2
Elmi van der Dussen A
Etienne van Heerden A
Ryno Kat A

Graad 3
Anna-Marie van der Dussen A
Elrike Buys A

Senior Primêr

Graad 5
Jani Schaap A+
Ryan Lategan A
Dawid Lewis A

Graad 6
Andri-Marie Buys A
Christiaan de Beer A

Graad 7
Tiaan Kunneke A+
Sonnika van der Dussen het vier A-simbole behaal, een vir haar gediggie en drie vir sang. Dan het sy ook drie A+-simbole by die Garsfontein Kunstefees vir haar sang behaal!