Laerskool Raslouw se nuwe leerlingraad vir 2019

Verlede week is Laerskool Raslouw se nuwe leerlingraad tydens ons prysuitdeling aangewys. Vooraf was almal baie opgewonde maar op die ou end moes ń besluit geneem word.

Baie geluk aan elkeen, ons is besonder trots op julle. Ons weet ook dat julle die diep spore van die vorige leerlingrade net nog dieper gaan maak, baie sterkte met die werk wat voorlê.

Op die foto hierbo is hulle, van links na regs:

  • Tanyce Naude (onderhoofleier)
  • Anais Lourens
  • Jani Schaap (hoofleier)
  • Nadia Oschger
  • Leigh Tregenza
  • Jaco van Niekerk
  • Drian Smit
  • Joshua Beets

Hou gerus hierdie spasie dop vir meer nuus oor ons twee hoofleiers.