Laerskool Raslouw se leiers vir 2020 is…

Baie geluk aan ons leiersgroep van 2020! Na Jani Schaap, hoofleier vir 2019, se besielende afskeidtoespraak beteken hierdie eer sommer nog baie meer. Die verantwoordelikheid is groot, die eer is lekker, die werk wag om gedoen te word…

Nou ja, laat ons nie verder tyd mors nie. Die leiers vir 2020 is (op die foto hierbo van links na regs):

  • Jordan Page (Biblioteek)
  • Nadia Oschger
  • Edrich Dreyer
  • Mia van der Heever
  • Monté Wessels
  • Jaco van Niekerk
  • Drian Smit
  • Anna-Mariè van der Dussen
  • Crystal Maritz
  • Marné Nel

Saam met die onderwysers gaan hierdie klompie kinders ń gedugte span maak, ons sien uit na wat voorlê!