Daar is vir weke gewerk en beplanning gedoen, onnies en kinders het artikels geskryf en foto’s is noukeurig uitgesoek. En toe sluit die skool skielik! Lees dus nou ons koerant op jou rekenaar of selfoon, kliek hier om so te maak.
Centurion se nuwe ervaring in onderwys!