Ons skole in die nuus!

Soms presteer ons skole wonderlik en haal dan die gedrukte en elektroniese nuus – volg ons gerus op Facebook, daar maak ons seker dat niemand iets mis nie! Hier is ‘n paar voorbeelde!

2 September 2017 Nishke Basson, ‘n graad 5-leerling in Laerskool Raslouw, wen die junior dogtersafdeling van die NASP-Copwatch Centurion Liga in boogskiet NASP SA se blad op Facebook
28 Mei 2017 Laerskool Raslouw hou ‘n boekedag Centurion Rekord
5 Mei 2017 Laerskool Raslouw se Senior Primêre span by die Spanskaak-kompetisie by die Arnold Classic Africa, dring deur na die kwarteindstryd. www.spanskaak.co.za
28 April 2015 Laerskool onderwyseres ontpop as ‘n top brugspeler Centurion Rekord
22 April 2015 Tweede unieke buitelug-spanskaak toernooi in Centurion aangebied Centurion Rekord