Ons gemeenskap

Ons skool se kinders en ouers is almal direk betrokke by die skool en sy aktiwiteite, hier is ‘n paar voorbeelde:

Raakvat Ouers (RVO)

Die RVO is ‘n groep ouers wat baie dinamies is: Hulle samel geld in, maak tuin, verf die klasse, reël funksies en hou sommer almal op hulle tone! Om meer uit te vind en aan te sluit, lees meer hier…

Ons jaarlikse gholfdag!

Ons hou hierdie jaar op 2 Augustus 2017 ons eerste gholfdag in ons eie naam by die Zwartkop Country Club. Die gholfdag bestaan al etlike jare maar het voorheen plaasgevind onder ons houermaatskappy, indicato, se naam. Lees meer hier, maar skryf sommer ook in!