Vriende van die skool

‘n Skool kan nie sonder die gemeenskap se ondersteuning bestaan nie! Die instansies of persone hieronder het ons deur die jaar gehelp en ondersteun, ondersteun hulle gerus ook! Kliek net op die logo om hulle webblad te besoek.

LED and Beyond

Skywalk Paragliding & Powered Paragliding School

Platteland Country House

 

Adventure Zone Cullinan