Skoolnuus

RIS – dit is mos Raslouw InterSkaak!

Vandag het die heel eerste Raslouw InterSkaak toernooi vir Senior Primêre spelers plaasgevind en dit was ‘n heerlike middag! Spelers was hoofsaaklik uit drie skole afkomstig: Laerskool Raslouw, Centurion Christelike Laerskool en Laerskool Swartkops. Die kompetisie was straf en die druk was Lees meer…