Vandag se huiswerk

Laerskool Raslouw en Hoërskool Raslouw maak gebruik van Google Classroom om tred te hou met huiswerk en opdragte. By Laerskool Raslouw hou kinders boek van die huiswerk in opdragte in hulle dagboeke terwyl ouers die opdragte volg op Google Classroom. In Hoërskool Raslouw het die kinders nie meer dagboeke nie en word uitsluitlik op Google Classroom staat gemaak om tred te hou van huiswerk, opdragte en ander kommunikasie.

Elke klaskamer hou egter ń dagboek in Google Calendar by en sommige ouers gebruik hierdie om direk te volg wat met hulle kinders aangaan. Hieronder is toegang na elke laerskoolklas se dagboek: