Vandag se huiswerk: Graad 1

Hieronder is die huiswerk en opdragte vir die graad 3-klas soos gepubliseer op Google Classroom. Let daarop dat die hele week se huiswerk op ń Maandag gepubliseer word en dat die opdrag vir die hele week geld. Spring dus gerus terug na vorige datums om die huidige opdragte op te spoor.

Indien geen huiswerk aangedui word nie… Wel, dan is dit vakansietyd!