Skip to content
  • 060 998 3083
  • navrae@raslouwskool.co.za

Kyk nou: IGCSE? AS Level? Wat beteken dit tog als?

Hoërskool Raslouw

'n Unieke geleentheid vir 'n Afrikaanse student in Centurion om 'n internasionale kwalifikasie te behaal

  • Wie is ons?
    • Die skooldag
    • Vakkeuses
    • Dissipline
    • Hoekom Cambridge?
    • Wat dan van matriek?
  • Kultuur
  • Sport
    • Boogskiet se Klub 50!
  • Rekenaars en selfone
  • Hoërskoolnuus
  • Kontak ons!

Outeur: admin

Ses studente, 18 onderskeidings!

19 Januarie 202119 Januarie 2021 admin

Na verlede week se AS Level-uitslae het ons in spanning gewag op die IGCSE-uitslae – dit is tog amptelike Cambridge-eksamens wat geskryf is. Toe ons dit kry kon ons nie ons oë glo nie, ons stoutste verwagtings is oortref! Sedert Kliek vir meer…

Akademie, Leierskap

Eers doen hulle dit met IGCSE, nou ook met AS Level!

11 Januarie 202111 Januarie 2021 admin

So paar jaar gelede het Pieter van der Dussen en Jayden Coetzee hulle ding begin doen, hulle het Cambridge se International General Certificate of Secondary Education (IGCSE) geskryf, goed presteer en daardeur eintlik reeds matriek verwerf. Vir die twee was dit egter nie genoeg nie, Kliek vir meer…

Akademie, Leierskap

Die storie van die appelboom

8 Desember 20208 Desember 2020 admin

Tydens die afgelope matriekafskeidsfunksie het die vier skoolverlaters ń snaakse ding gedoen: Hulle het ń appelboom geplant, ń Golden Delicious-boom, om meer presies te wees. Nou hoekom ń appelboom? Hulle versoek aan toekomstige matriekklasse is om elkeen ń ander vrugteboom op Kliek vir meer…

Kultuur, Leierskap, Ons het gees!

IGCSE bied geleenthede wat staatsonderwys tans nie doen nie…

9 November 20209 November 2020 admin

Prof Martin Gustaffson, ń onderwysekonoom van die Universiteit van Stellenbosch, het verlede week ń lang bespreking oor die stand van Suid-Afrika se matriek op The Conversation gepubliseer. (Kliek hier om dit te lees.) Een van die baie belangrike punte wat hy Kliek vir meer…

Ongekategoriseerd

IGCSE? AS Level? Wat beteken dit tog als vir my toekoms?

28 Oktober 202028 Oktober 2020 admin

In ons skole hoor ons die terme gereeld en ons is trots op ons studente wat eksamen skryf en soms werklik uitstaande presteer. Tog is die terme vreemd vir ons en wonder ons eintlik maar wat dit vir my kind se toekoms sal beteken.

Akademie

Ons wil manne wees…

28 Januarie 202028 Januarie 2020 admin

Hoërskool Raslouw het ń interessante periode op sy rooster: Identiteit. Elke jaar wonder almal, waarvoor is die periode? Wel, dit is presies wat dit sê: Ons gesels en werk saam oor ons identiteit, of dit nou persoonlik is, in die Kliek vir meer…

Leierskap

Ons soepel gimnas vorder grasieus tot in die Noord-Gautengspan

7 Augustus 20197 Augustus 2019 admin

Op Vrydag 2 Augustus 2019 neem Mikayla Claassen deel aan Noord-Gauteng se provinsiale kampioenskappe in gimnastiek, wel op Vlak 8. Vlak 9 is die vlak voordat die gimnaste die ope-afdeling aandurf – dit is die vlak waaraan sy volgende jaar Kliek vir meer…

Sport

Cambridge eksamens – ons raak nou gewoond daaraan!

24 Januarie 201924 Januarie 2019 admin

Nog ń skooljaar het in 2018 verby gesnel en dit beteken dat ons daar nog ń reeks Cambridge-eksamens verby is. Uiteindelik is die uitslae uitgereik en nog ń keer het ons skool se kinders goeie prestasies behaal! Baie geluk aan Kliek vir meer…

Akademie

Uitstekende skryfwerk Jayden!

20 November 201820 November 2018 admin

Cambridge se manier van taalonderrig verskil baie van die soort onderrig waaraan ons gewoond is: Dit fokus op uitdrukkingsvermoë. Studente in Hoërskool Raslouw skryf dus baie opstelle, maar om ń goeie opstel te kan skryf is dinge soos spelling, grammatika Kliek vir meer…

Akademie

Chané Basson: Ons hoofmeisie vir 2019

8 November 2018 admin

Chané Basson het geen bekendstelling nodig nie! Hoërskool Raslouw se nuwe hoofmeisie vir 2019 het alreeds gedurende 2018 haar staal gewys as leier (kliek hier om meer oor haar vorige amp te lees). Met haar sagte geaardheid neem sy nietemin Kliek vir meer…

Leierskap

Artikels navigasie

Ouer artikels

Jongste nuus!

  • Ses studente, 18 onderskeidings!
  • Eers doen hulle dit met IGCSE, nou ook met AS Level!
  • Die storie van die appelboom
  • IGCSE bied geleenthede wat staatsonderwys tans nie doen nie…
  • IGCSE? AS Level? Wat beteken dit tog als vir my toekoms?

Skoolure

Skoolure: 07:30 tot 16:00
Etenstyd: 12:00 tot 12:30
Sport: 14:00 tot 15:00
Verpligte studie en ekstra klas: 15:00 tot 16:00

Straatadres

h/v Witpensstekelstert en Baardstraat
Raslouw, Centurion

Raslouw Onderwys

Hoërskool Raslouw is een van drie skole wat deur Raslouw Onderwys (Edms) Bpk bedryf word.

Kopiereg word voorbehou
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes