Cambridge se manier van taalonderrig verskil baie van die soort onderrig waaraan ons gewoond is: Dit fokus op uitdrukkingsvermoë. Studente in Hoërskool Raslouw skryf dus baie opstelle, maar om ń goeie opstel te kan skryf is dinge soos spelling, grammatika Kliek vir meer…
Outeur: admin
Chané Basson: Ons hoofmeisie vir 2019

Chané Basson het geen bekendstelling nodig nie! Hoërskool Raslouw se nuwe hoofmeisie vir 2019 het alreeds gedurende 2018 haar staal gewys as leier (kliek hier om meer oor haar vorige amp te lees). Met haar sagte geaardheid neem sy nietemin Kliek vir meer…
Hier is hy, Hoërskool Raslouw se nuwe hoofseun!

Hoërskool Raslouw se studenteraad vir 2019 is onlangs aangewys, maar wie is die studente? Hier is die eerste van die bekendstellings. Pieter van der Dussen, ons splinter- nuwe hoofseun, het al diep spore in beide Laerskool Raslouw en Hoërskool Raslouw Kliek vir meer…
Hoërskool Raslouw lewer nog ń kategoriewenner by die Centurion Kunstefees
Sowaar, na die opgewondenheid waar ons die eerste vier plekke in geneem het in die fotografie-afdeling, het ons studente dit weer gedoen! Die keer het Jayden Mouton en Nicole Barnes as kategoriewenners uitgetree in die Dialoog-afdeling van die Centurion Kunstefees. Ons Kliek vir meer…
Hoërskool Raslouw maak skoonskip met fotografie by die Centurion Kunstefees!
So paar maande gelede luister juffrou Patricia na die graad 9s, hulle bespreek die foto’s wat hulle al geneem het. “Wel”, sê sy, “hoekom skryf julle nie van die foto’s in vir die Centurion Kunstefees nie?” So gesê, so gemaak! Kliek vir meer…
Twee studente, twee heel verskillende eksamens!

Gedurende Junie 2018 het twee van Hoërskool Raslouw se studente Cambridge Assessment International Education se International General Certificate of Secondary Education se eksamens afgelê. Hulle was Benjamin Foster en Pieter van der Dussen en hulle doelwitte was geheel verskillend – nogal met Kliek vir meer…
Pendoring (Edms) Bpk – so ń doring van ń toneelstuk!

“In 2018”, sê juffrou Patricia verlede jaar, “gaan Hoërskool Raslouw aan die ATKV se toneelkompetisie deelneem!” Sjoe, dit was sekerlik net grootpraat… Maar toe kom sy eendag by haar tafel en daar lê ń paar kopieë van Pendoring (Edms) Bpk, ń Kliek vir meer…
ń Heerlike paar maande wat voorlê!

Hoërskool Raslouw skryf tans eksamen en soos almal weet, dit is ernstige sake! Graad 10 berei voor vir die Cambridge-eksamen wat einde van die jaar afgelê moet word en is dus nou eers halfpad deur ń eksamen wat vyf weke duur! Kliek vir meer…
Ons netbaldogters se eerste span is aangewys!

Terwyl juffrou Elizna met kraamverlof is het een van ons ma’s, Heidi Ingram, ingespring en die afrigting van die hoërskooldogters se netbal behartig! Dit was hard en dit was vinnig maar dit was alles die moeite werd toe ons eerste Kliek vir meer…
Ons neem afskeid van ons heel eerste skoolverlater…

Verlede week het ons afskeid geneem van Benjamin Foster, ons heel eerste skoolverlater by Hoërskool Raslouw. Benjamin het hom in 2016 by Hoërskool Raslouw aangesluit en het vinnig geliefd geraak in die skool met sy aweregse opmerkings en skewe humor! Kliek vir meer…