Leierskap – Hoërskool Raslouw
Skip to content
  • 060 998 3083
  • navrae@raslouwskool.co.za

Kyk nou: Ons eerste Cambridge-uitslae is bekend - lees nou meer!

Hoërskool Raslouw

'n Unieke geleentheid vir 'n Afrikaanse student in Centurion om 'n internasionale kwalifikasie te behaal

  • Wie is ons?
    • Die skooldag
    • Vakkeuses
    • Dissipline
    • Hoekom Cambridge?
    • Wat dan van matriek?
  • Kultuur
  • Sport
  • Rekenaars en selfone
  • Hoërskoolnuus
  • Kontak ons!

Kategorie: Leierskap

Phew, uiteindelik is die Cambridge-eksamen verby…

17 November 201717 November 2017 admin

Ons graad 10-klas het hierdie jaar die heel eerste klas geword om ‘n amptelike Cambridge-eksamen te skryf. Vooraf was daar baie senuwees en opoffering: Die kinders moes al met hulle eksamen begin toe die res van die skool heerlik vakansie gehou Kliek vir meer…

Akademie, Leierskap

Jaco de Waal – ons eie Einstein-Rockster!

30 Oktober 201731 Oktober 2017 admin

Dit gebeur min in ‘n mens se lewe dat jy iemand ontmoet, ongeag sy ouderdom, wat jou sprakeloos laat van bewondering en inspirasie… Jaco de waal is een van daardie uitsonderlike mense. Saam met Alexander, Arielle en Chané voltooi Jaco Kliek vir meer…

Leierskap

Chané: Die onderhoof-meisie met die nagtegaalstem!

12 Oktober 2017 admin

Pligsgetrou, hardwerkend, konsensieus en boonop ‘n stem soos ‘n engel… dit is Chané Basson, onder-hoofmeisie van Hoërskool Raslouw. Chané is ‘n uiters talentvolle en veelsydige student, wat doelgerig en passievol werk vir wat sy wil bereik. Sy droom groot, maar Kliek vir meer…

Leierskap

‘n Borrelende persoonlikheid wat met wysheid lei: Arielle Graaff

3 Oktober 2017 admin

“Great leaders find ways to communicate with their people and help them reach their potential.” Dit is die woorde waarmee Hoërskool Raslouw se heel eerste hoofmeisie haar inhuldigingstoespraak begin het. Vir almal wat Arielle ken, is hierdie aanhaling nie net Kliek vir meer…

Leierskap

Ontmoet ons studenteraad: Alexander Grobler

20 September 2017 admin

Sommige mense word gebore om leiers te wees, gebore om uit te staan… Alexander Grobler is net so ‘n persoon en daarom die natuurlike keuse vir Hoërskool Raslouw se heel eerste hoofseun. Maar, wie is die seun agter die charismatiese Kliek vir meer…

Leierskap

Ons heel eerste studenteraad!

6 September 20176 September 2017 admin

Hoërskool Raslouw het die afgelope Vrydagaand sy merieteaand gehou en tydens die aand is ons heel eerste studenteraad aangewys! Vier kinders het voor ons groot geword en die mooi jong mense, wat hulle vandag is, het ontluik. Baie geluk aan Kliek vir meer…

Leierskap

Jongste nuus!

  • Phew, uiteindelik is die Cambridge-eksamen verby…
  • Jaco de Waal – ons eie Einstein-Rockster!
  • Chané: Die onderhoof-meisie met die nagtegaalstem!
  • Die eksamen begin! Wel, Cambridge se eksamen…
  • ‘n Borrelende persoonlikheid wat met wysheid lei: Arielle Graaff

Skoolure

Skoolure: 07:30 tot 16:00
Etenstyd: 12:00 tot 12:30
Sport: 14:00 tot 15:00
Verpligte studie en ekstra klas: 15:00 tot 16:00

Straatadres

h/v Witpensstekelstert en Baardstraat
Raslouw, Centurion

Raslouw Onderwys

Hoërskool Raslouw is een van drie skole wat deur Raslouw Onderwys (Edms) Bpk bedryf word.

Kopiereg word voorbehou
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes