Skip to content
  • 060 998 3083
  • navrae@raslouwskool.co.za

Kyk nou: IGCSE? AS Level? Wat beteken dit tog als?

Hoërskool Raslouw

'n Unieke geleentheid vir 'n Afrikaanse student in Centurion om 'n internasionale kwalifikasie te behaal

  • Wie is ons?
    • Die skooldag
    • Vakkeuses
    • Dissipline
    • Hoekom Cambridge?
    • Wat dan van matriek?
  • Kultuur
  • Sport
    • Boogskiet se Klub 50!
  • Rekenaars en selfone
  • Hoërskoolnuus
  • Kontak ons!

Kategorie: Ons het gees!

Die storie van die appelboom

8 Desember 20208 Desember 2020 admin

Tydens die afgelope matriekafskeidsfunksie het die vier skoolverlaters ń snaakse ding gedoen: Hulle het ń appelboom geplant, ń Golden Delicious-boom, om meer presies te wees. Nou hoekom ń appelboom? Hulle versoek aan toekomstige matriekklasse is om elkeen ń ander vrugteboom op Kliek vir meer…

Kultuur, Leierskap, Ons het gees!

Hoërskool Raslouw maak skoonskip met fotografie by die Centurion Kunstefees!

22 Augustus 201823 Augustus 2018 admin

So paar maande gelede luister juffrou Patricia na die graad 9s, hulle bespreek die foto’s wat hulle al geneem het. “Wel”, sê sy, “hoekom skryf julle nie van die foto’s in vir die Centurion Kunstefees nie?” So gesê, so gemaak! Kliek vir meer…

Kultuur, Ons het gees!

ń Heerlike paar maande wat voorlê!

7 Junie 20187 Junie 2018 admin

Hoërskool Raslouw skryf tans eksamen en soos almal weet, dit is ernstige sake! Graad 10 berei voor vir die Cambridge-eksamen wat einde van die jaar afgelê moet word en is dus nou eers halfpad deur ń eksamen wat vyf weke duur! Kliek vir meer…

Ons het gees!

Ons neem afskeid van ons heel eerste skoolverlater…

1 Mei 2018 admin

Verlede week het ons afskeid geneem van Benjamin Foster, ons heel eerste skoolverlater by Hoërskool Raslouw. Benjamin het hom in 2016 by Hoërskool Raslouw aangesluit en het vinnig geliefd geraak in die skool met sy aweregse opmerkings en skewe humor! Kliek vir meer…

Akademie, Ons het gees!

“Busted by Panarotti’s Forest Hill!”

11 September 201711 September 2017 admin

Dit was nou ‘n lekker verrassing! Toe die hoërskool se studente weer sien stap Jeanine en haar mense, hulle verteenwoordig Panarotti’s in Forest Hill-winkelsentrum, by die hoërskool se studieklas in met ‘n klompie pizza’s! Dit alles om die aanstelling van Hoërskool Raslouw Kliek vir meer…

Ons het gees!

Jongste nuus!

  • Ses studente, 18 onderskeidings!
  • Eers doen hulle dit met IGCSE, nou ook met AS Level!
  • Die storie van die appelboom
  • IGCSE bied geleenthede wat staatsonderwys tans nie doen nie…
  • IGCSE? AS Level? Wat beteken dit tog als vir my toekoms?

Skoolure

Skoolure: 07:30 tot 16:00
Etenstyd: 12:00 tot 12:30
Sport: 14:00 tot 15:00
Verpligte studie en ekstra klas: 15:00 tot 16:00

Straatadres

h/v Witpensstekelstert en Baardstraat
Raslouw, Centurion

Raslouw Onderwys

Hoërskool Raslouw is een van drie skole wat deur Raslouw Onderwys (Edms) Bpk bedryf word.

Kopiereg word voorbehou
Proudly powered by WordPress | Education Hub by WEN Themes