
Na verlede week se AS Level-uitslae het ons in spanning gewag op die IGCSE-uitslae – dit is tog amptelike Cambridge-eksamens wat geskryf is. Toe ons dit kry kon ons nie ons oë glo nie, ons stoutste verwagtings is oortref! Sedert Kliek vir meer…
'n Unieke geleentheid vir 'n Afrikaanse student in Centurion om 'n internasionale kwalifikasie te behaal
Na verlede week se AS Level-uitslae het ons in spanning gewag op die IGCSE-uitslae – dit is tog amptelike Cambridge-eksamens wat geskryf is. Toe ons dit kry kon ons nie ons oë glo nie, ons stoutste verwagtings is oortref! Sedert Kliek vir meer…
So paar jaar gelede het Pieter van der Dussen en Jayden Coetzee hulle ding begin doen, hulle het Cambridge se International General Certificate of Secondary Education (IGCSE) geskryf, goed presteer en daardeur eintlik reeds matriek verwerf. Vir die twee was dit egter nie genoeg nie, Kliek vir meer…
Nog ń skooljaar het in 2018 verby gesnel en dit beteken dat ons daar nog ń reeks Cambridge-eksamens verby is. Uiteindelik is die uitslae uitgereik en nog ń keer het ons skool se kinders goeie prestasies behaal! Baie geluk aan Kliek vir meer…
Cambridge se manier van taalonderrig verskil baie van die soort onderrig waaraan ons gewoond is: Dit fokus op uitdrukkingsvermoë. Studente in Hoërskool Raslouw skryf dus baie opstelle, maar om ń goeie opstel te kan skryf is dinge soos spelling, grammatika Kliek vir meer…
Hoërskool Raslouw se studenteraad vir 2019 is onlangs aangewys, maar wie is die studente? Hier is die eerste van die bekendstellings. Pieter van der Dussen, ons splinter- nuwe hoofseun, het al diep spore in beide Laerskool Raslouw en Hoërskool Raslouw Kliek vir meer…
Gedurende Junie 2018 het twee van Hoërskool Raslouw se studente Cambridge Assessment International Education se International General Certificate of Secondary Education se eksamens afgelê. Hulle was Benjamin Foster en Pieter van der Dussen en hulle doelwitte was geheel verskillend – nogal met Kliek vir meer…
Verlede week het ons afskeid geneem van Benjamin Foster, ons heel eerste skoolverlater by Hoërskool Raslouw. Benjamin het hom in 2016 by Hoërskool Raslouw aangesluit en het vinnig geliefd geraak in die skool met sy aweregse opmerkings en skewe humor! Kliek vir meer…
Ons graad 10-klas het hierdie jaar die heel eerste klas geword om ‘n amptelike Cambridge-eksamen te skryf. Vooraf was daar baie senuwees en opoffering: Die kinders moes al met hulle eksamen begin toe die res van die skool heerlik vakansie gehou Kliek vir meer…
In 2015 het Hoërskool Raslouw begin met ‘n belofte: oor drie jaar skryf ons die eerste Cambridge-eksamen. Wel, die tyd het aangebreek en ons huidige graad 10-klas het gister hulle eerste amptelike Cambridge-vraestel geskryf. Die vraestel was Afrikaans Huistaal: Reading Kliek vir meer…