
Ons graad 10-klas het hierdie jaar die heel eerste klas geword om ‘n amptelike Cambridge-eksamen te skryf. Vooraf was daar baie senuwees en opoffering: Die kinders moes al met hulle eksamen begin toe die res van die skool heerlik vakansie gehou Kliek vir meer…