Hoërskool Raslouw Inligtingsaand – 10 Maart 2021

In hierdie tye waar die onderwys van ons kinders onseker is, bied Hoërskool Raslouw sekuriteit! Kom ons kyk gou na ń paar punte:

Kom vind self uit!

Woensdag 10 Maart 2021

18:00 tot 19:30

Het jy enige vrae?
Kontak ons gerus by navrae@raslouwskool.co.za
of 060 998 3083, telefoon of WhatsApp.