“Busted by Panarotti’s Forest Hill!”

Pizza is baie lekker!

Dit was nou ‘n lekker verrassing! Toe die hoërskool se studente weer sien stap Jeanine en haar mense, hulle verteenwoordig Panarotti’s in Forest Hill-winkelsentrum, by die hoërskool se studieklas in met ‘n klompie pizza’s! Dit alles om die aanstelling van Hoërskool Raslouw se studenteraad te vier.

Nou ja, ‘n hoërskoolkind het nie baie uitnodiging nodig om weg te lê aan ‘n pizza nie… Kyk net hoe lekker het hulle gesmul!

Ons glo ons sien mekaar wel in die toekoms, of hier by die skool of by die restaurant!

 

Jeanine van Panarotti’s in Forest Hill wens die nuwe studenteraad geluk met hulle aanstelling!